- 5 stars: 2 (100%)
- 4 stars: 0 (0%)
- 3 stars: 0 (0%)
- 2 stars: 0 (0%)
- 1 star: 0 (0%)
H
Hannelie van Staden Ons het die voorreg gehad om vir Johann in persoon te ontmoet
Wat 'n wonderlike mens. Sy passie vir dit wat hy doen kan werklik in elkeen van sy produk geproe word.
Knap gedaan Johann
Gaan so voort
C
Customer Absoluut 'n plesier om Johan in persoon te ontmoet. Het die voorreg gehad om 'n groot deel van sy produkte te toets en soos hulle sê: "Proof is in the pudding". Elke produk was soos 'n ontploffing van smaak en geure in my mond. Sal beslis weer van die produkte koop!!!!